Moenie moed opgee nie!
Dankie vir almal wat elke oggend so getrou op die internet gaan, en hierdie blog refresh (wat ek nou al aanneem is 80% van almal se home page!?). Dit is op die ou end beter nuus as wat enige ander kanaal of web site kan bied!

Hierdie is eintlik net om te se^ dat ek ook nie van die blog vergeet het nie. Ek is nogsteeds in S.A, omtrent 15000km van my vrou af, en dis nou nie meer lekker om so ver te wees nie (nie dat dit enige tyd was nie!).
Ek werk nogal hard en probeer maar die beste maak van die tyd wat ek hier is. Al wat ek julle kan vertel is dat Jana ook verskriklik hard werk. Die woonstel is lyk my net vir tande borsel, en die bed deurmekaar krap (mens kan dit eintlik nie slaap noem nie!)
Dis nog net 'n week, dan is ek oppad terug (ek vlieg Vrydagaand, 17 Maart) - ons tel al die slapies!
Ek sal dan meer nuuswaardige stories skryf sodra ek weer terug is in die "Lone Star state".
Groete

2 Comments:
En as julle geding het Dallas en SA is erg, Try Nigeria, Ek was gou vir 2 dae soontoe en wow ! what an experience !
By
Anonymous, at 9:32 PM
Wel, jy is nou al ook weg vir 4 dae. Is dit nie hoogtyd om te se dat jy darem daar is nie? ;)
Groete daai kant!
By
Francois, at 9:42 AM
Post a Comment
<< Home